Pixie, 46 - Lydenburg

Mpumalanga, South Africa

Pixie was recently online

About Me:

Ek is plat op die aarde. Ek behandel mense soos hull my behandel. Ek ht n goeie en sagte hart en n goeie sin Vir humor. Ek geniet die lewe en is baie spontaan. Aanvaar my soos Ek is of los my eerder uit. Ek het Nie tyd Vir Kat en muis spelletjies Nie, "i'm a grown ass woman" Ek Gaan niemand Se af en toe meisie wees Nie, so as jy daaraan dink Moet my eerder Nie Kontak Nie. En daar is dit in n nutshell.

Looking For:

A guy (40 - 50)

Geen kansvatters nie asb. Behandel my goed en ek behandel jou beter. Ek is opsoek na my pot se deksel, ek weet miskien is die nie die regte plek nie maar wie nie waag nie wen nie. Hy moet die lewe Kan geniet saam met my en Nie spelletjies probeer speel nie, genoeg gehad daarvan. Spontaan, vriendelik eerlik en opreg. As jy Nie weet wat jy in die lewe wil he Nie, hou asb verby .

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Personal assistant
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Lydenburg, Sabie, Schoemanskloof, Pilgrims Rest, Ohrigstad, Graskop, Nelspruit Central, Dyksrus, Emoyeni, Kamagugu
All Rights Reserved