Butterfly, 42 - Springs

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is n gemaklike persoon In die begin bietjie skaam tot ek my environment ken en gemaklik voel Bok vir sports Moet my nie "dare" nie want ek sal dit doen Ek het my crazy oomblikke en my stil oomblikke ook Ek hou van die natuur Sal al die mooi raak sien Ek is mal oor kos Baie belangrik vleis moet goed gaar wees en geen afval en weird stuff nie Ek rook glad nie Ek geniet n drankie of twee

Looking For:

A guy (30 - 50)

Niemand is perfek nie Al wat ek soek is n persoon wat Fun, Crazy, Bok vir Sports is Nie alles ernstig opneem nie n Grap kan vat Hou van die natuur en n diere liefhebber wees Outgoing n Movie kyk tussen deur Nie roker Geen probleem met n drankie occasional nie Ek doen self geniet n drankie of twee Geen kinders

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Cashier and floor assistant
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Benoni, Boksburg, Brakpan, Kempton Park, Nigel, Springs, 486 Scheme, Bakerton, Casseldale, Daggafontein
All Rights Reserved