Katjiepiering, 62 - Edenville

Free State, South Africa

About Me:

Ek is vriendelik, aangenaam en nuwe kennis maak my energiek. Ek is lief vir Vader God en Sy dinge. Diere is my vreugde, veral katte. So ook die natuur en wandelroetes en perde. My lewe wil graag gevul word met my maat se lewe. Ek weet wat vir 'n man in die huwelik belangrik is, ja ook vir my!! Kom ons leer wat mekaar gelukkigmaak en lewe die "gee" lewe. Huislike takies is lekker..veral as manlief ook innie omtrek is, doenig met dit wat vir hom saakmaak. Ek was bykans my ganse lewe op plase en was self in boerdery betrokke. Ek is verseker 'n plattelandse nooi.

Looking For:

A guy (59 - 75)

Jy is ook 'n natuurmens en lief vir boerdery en diere. Bo alles is jy 'n deurdagte Christen en uitverkoop aan God se wil. Jy lewe om Sy Koninkryk uit te brei. Die lesse in die lewe het jou wyser maar ook nederiger gemaak. En jy verstaan jou beminde se behoeftes en lyf. Jy kan haar soos 'n viool speel en lieflike musiek maak. Jy leef gesond en aktief en is nie 'n coach potato nie(net soms). Jy maak my deel van jou wêreld, vat baie aan my en jy geniet dit om my aandag en liefde te gee...

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Bestuurder
Income:
Solvent

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Kroonstad, Edenville, Heilbron, Lindley, Steynsrus, Vredefort, Vanderbijlpark Central, Ardenwold, Bloempark, Boipatong
All Rights Reserved