Blommekind, 44 - Uitenhage

Eastern Cape, South Africa

About Me:

Ek hou van die natuur, flieks en musiek, ek is baie lief vir gesels en lag, ek het n natuurlike lag en n sprankelende persoonlikheid. Eks eerlik, opreg en ekt respek vir my medemens, ek verwag presies dieselfde met wie ek gesels. Ek is n meisie met sterk norme en waardes ek aanvaar geen onder die belt gesprekke nie, ek is opsoek na n eerlike goeie geselskap.

Looking For:

A guy (40 - 46)

Ek soek iemand wat hou van lees, wat lief is vir natuur, diere en movies, iemand wat kan luister en verstaan. N man wat respek het vir homself en sy familie.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Maker and supplier of wedding decor

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Jeffreys Bay, Port Elizabeth, Uitenhage, Addo, Humansdorp, St Francis Bay, Uitenhage Central, Allanridge, Blikkiesdorp, Cannon Hill
All Rights Reserved