Tasha, 47 - Uitenhage

Eastern Cape, South Africa

About Me:

Hi, Ek is Natasha en bly op Despatch in die Oos Kaap. Ek is hier om vriende te maak en ek is ook oop vir n langtermyn verhouding. Kontak my asb as jy naby bly en as jy 46 jaar en ouer is en klaar is met games en mense se tyd mors. Ek soek regtig net liefde en respek vir n slag in my lewe en wil net graag smile sonder om te fake en wil happy wees en lag! Ek soek iemand wat sy 100% sal gee en nie net 10% nie want ek gee 100%

Looking For:

A guy (46 - 50)

Ek soek iemand wat my beste vriend sal wees en wat my sal liefde en respek gee. Iemand wat n goeie persoonlikheid het, goeie maniere en kan kommunikeer. Hy moet sag wees en rustig... Iemand wat klaar is met speletjies en drama en ook klaar is met rond jol, leuens en bullshit. Iemand wat nie my tyd gaan mors nie. Iemand wat ook sy 100% sal gee, my sal bederf somtyds en net daar wees vir my en ek sal dieselfde doen en nog meer. Ek wil graag net gelukkig wees vir 'n slag en lag!

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
159cm (5' 2.6")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Brown

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Jeffreys Bay, Port Elizabeth, Uitenhage, Addo, Humansdorp, St Francis Bay, Uitenhage Central, Allanridge, Blikkiesdorp, Cannon Hill
All Rights Reserved